Piazza, 'n uitstalruimte vir Christen-kunstenaars * Piazza, a showcase for Christian Artists

 • MapWerfkaart • • Home*TuisUp*OpAmajuba-gebeureBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak • •  •

Updated: March 19, 2019 ** Opgedateer: 19 Maart 2019

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

English

 

 
 
 

Amajuba Familienaweek

21 tot 24 Maart, 2019

Familienaweek ― Oorlewing

Heerlike pretdae met tonne vermaak vir die hele uitgebreide gesin, van oupagrootjie tot kleinboet. Dit maak nie saak of jy nou 'n rowwe ou bakkie of 'n pragtige 4x4 ry nie. Enige voertuig wat 'n 4x4 pad kan ry, kan deelneem aan hierdie heerlik verrigtinge wat Privaatskool Amajuba aanbied. Hierdie jaar se Familienaweek belowe om groot pret te wees.

Dagprogram 4x4 Familiepret

 
 Datum

Geleentheid

   
Donderdag, 20 Maart 2019
  • Registrasie tot 15H00
  • Braai vanaf 16H00
  • Kampvuurkonsert
Vrydag, 21 Maart 2019
  • 4x4 Roetes vanaf 9H00
  • Hamburgerbraai middagete
Saterdag, 22 Maart 2019
  • 9H00 Toets 4x4 vaardighede en spanbou speletjies
  • Kerrie en rys middagete
  • Bring en braai kampvuurkuier, bykosse word voorsien
Sondag, 23 Maart 2019
  • Koffie met muffins
  • 9H00 Opelug-skriflesing met gebed en samesang
  • Prysuitdeling
  • Ontspanning en vertrek
Koffiestasie heel naweek beskikbaar

Indien persone die naweek wil meemaak maar nie 'n 4x4 wil ry nie, kan hulle ons kontak vir 'n aangepaste prys.

Saterdag se 4x4 aktiwiteite sluit onder andere in blinddoekry, waaraan enige soort voertuig mag deelneem.

  • Talle Spanbou-speletjies vir een en almal

  • Hamburgerbraai

  • Kampvuurkonsert

Hierdie geleentheid word aangebied deur Privaatskool Amajuba vir CVO
om hul fondse aan te vul. Ondersteun asseblief ons kinder deur hierdie heerlike samesyn by te woon.

Kontak Hester Griezel by Tel: 084 722 0952
Aansoekvorm (Sluitingsdatum 15 Maart 2019)

 
 

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Amajuba-gebeure
Borduur
Naaldwerk
Poppespel
Sanger
Skilderwerk
T-Hemde
Vertonings
Ander Kunstenaars
Kunstenaarslys
Navrae
Kontak

Sitemap Werfkaart Home*TuisUp*OpAmajuba-gebeureBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak


ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 
Swallow Software

ARK Web Design  2007 - 2019
ARK Webontwerp  2007 - 2019

 

Bekering
Bybelteks
Bible Text