• MapWerfkaart • • Home*TuisUp*OpKerseLiggiesKunstenaars • •  •

Updated: June 2, 2009 ** Opgedateer: 2 Junie 2009

Gratis Advertensie ** Free Ads

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

English

 

 
 
 

Kerse

Candles 4 U

Skep 'n kalm atmosfeer

Candles 4 U maak kerse vir verskeie geleenthede, GROOT of klein.

Kerse kan spesiaal gemaak word met 'n foto van jou keuse, met 'n maatskappy se embleem of "logo". Gegeurde kerse is ook beskikbaar.

Candles 4 U lewer diens in die Welkom-area (Vrystaat). Ons het die beste pryse op die Goudveld. Reëlings kan getref word as kerse in hoofsentra afgelewer moet word. Skakel gerus om te hoor of daar 'n afleweringsdiens in jou area beskikbaar is. Afslag vir grootmaataankope is beskikbaar.

Ons stel ook kerse beskikbaar vir verhuring vir troues, herdenkings, verjaardae, jaareind-funksies ens. Kershouers, kersstaanders en kerskandelare kan ook gehuur word.
Besoek jy soms Welkom se vlooimark? Loer dan gerus in by Ronel se stalletjie om te kyk watter spesiale aanbiedings daar beskikbaar is.

Op aanvraag kan 'n dekordiens gelewer word. Skakel ons vir moontlike beskikbare datums en tariewe.

Skakel vir meer inligting of stuur 'n navraag. 'n Eposbrosjure met die nuutste produkte is beskikbaar op aanvraag.

Tel: 076 511 9876
 
 

Fotobeskrywings

 
1. Brokkieskerse
 
2. Brokkieskers
 
3. Baie groot kers versier met skoenlapper
 
4. Arumlelie-kers (verskeie kleure beskikbaar)
 
5. Groot wit kers versier met vlinders
 
6. Blou kers met wit-en-silwer skoenlappers
 
7. Lang wit kers met klein wit-en-silwer vlinders
 
8. Balvormige kers
 
9. Dryfkerse Van groot tot klein
 
10. Groot wit pilaarkerse
 
11. Blok-kers
 
12. Groot kers met rivierklippies
 
13. Persiese rooi blok- en ronde kerse
 
14. Kerse met Afrika-diere soos 'n leeu, olifant, luiperd, ens
 
15. Kerse met 'n Kersfeestema. Groot reeks prente om van te kies
 
16. Pragtige rooi kers, ideaal vir dekor-aanvulling by blommerangskikkings
 
17. Groot wit kers. Uitstekend vir tafelversierings
 
18. Groot ronde kers as deel van 'n rangskikking
 
19. Wit kerse in koperkleurige kershouers
 
20. Kershouers: Arumlelie, Aronskelk of varkoorblom (soos meeste mense dit ken) is 15cm in lengte x 6cm breed. Die "stam" van die blom is 53cm en kan gevolglik in amper enige blompot of tafeldekorasie geplaas word vir versiering, geskik vir enige geleentheid, funksie of sommer net vir ‘n familiebyeenkoms. Enige verkorte tafelkers (dineekers) kan daarin gebruik word.
 
21. Unity kers (Sonder versierings) Teks kan bygevoeg word
 
22. Unity kers (Met versierings) Teks kan bygevoeg word
 
23. Swart kersstaander
 
24. Swart kersstaander: In die swart kersstaander of kershouer met klein deurskynende glasvasie, kan amper enige kleiner kers gebruik, van teelig-kersies tot ‘n kers wat 16cm in die omtrek is. Gebruik dit as versiering, perfek vir enige geleentheid, funksie of sommer net vir ‘n familiebyeenkoms. Hoogte 21cm.
 
25. Verskeie wit kerse in Candles 4 U se reeks
 
26. Verskeie gekleurde kerse in Candles 4 U se reeks
 
27. Verskeie gekleurde kerse in Candles 4 U se reeks
 
28. Swart kandelaar. Hou 2 kerse tot 60 mm in deursnee. Beskikbaar vir aankope of 'n baie billike huurtarief.
 
29. Swart kandelaar, 32 cm hoog. Hou 3 kerse tot 60 mm in deursnee. Beskikbaar vir aankope of 'n baie billike huurtarief.
 
30. Kandelare mooi versier met pers skoenlappers
 
31. Glas kershouers met 'n verskeidenheid versierings soos vlinders en kraletjies
 
32. Swart kersstaander versier met pers skoenlapper en wit lint
 
33. Mooi glas kershouer versier met pers skoenlapper en wit lint
 
34. Delikate ligroos skoenlapper (Versiering vir kandelare)
 
35. Elegante wit vlinder  (Versiering vir kandelare)
 
36. Pragtige wit skoenlapper (Versiering vir kandelare)
 

 

Tel: 076 511 9876

Terug na ADSA

 
 

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Kerse
Liggies
Kunstenaars

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpKerseLiggiesKunstenaars

ADSA for Small Ads


ADSA vir Klein Advertensies
ADSA for Small Ads

Free Ads
Gratis Advertensies

 ARK Web Design © 2009
ARK Webontwerp © 2009

Bybel vir Aflaai
Download Bible