Piazza, 'n uitstalruimte vir Christen-kunstenaars * Piazza, a showcase for Christian Artists

 • MapWerfkaart • • Home*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak • •  •

Updated: March 28, 2017 ** Opgedateer: 28 Maart 2017

Soek in hierdie webwerf  

Search this site  

     

 

 

 
 
 

Filaflooi Kinder-T-hemde

T-Hempies wat anders is

Filaflooi is vir kinders en filaflooi is Afrikaans!
Kinder-T-hempies met mooi woorde laat harte smelt!
Besoek gerus die webwerf vir foto's van die oulike produkte.

Pragtige T-hempies in mooi kleure


Kliek duimnael vir groter weergawe

Die hempies is reeds deur agente in die volgende omgewings beskikbaar:

Melkbosstrand Vanderbijlpark
Worcester Area Pretoria in Hatfield, Pretoria-Oos en Centurion area
Ermelo Wes-Rand
Durbanville Suide van Namibië
Klerksdorp Aussenkehr/Noordoewer
Potchefstroom    

Soek jy na 'n hemp vir 'n oulike, avontuurlik kleinkind? Hemde vir kinders vanaf
1 tot so ongeveer 5 jaar oud, te kus en te keur, is nou beskikbaar by Filaflooi.
Die versies en spreekwoorde is prettig-skattig en eg Afrikaans.

Stuur 'n navraag, skakel of besoek Filaflooi se webwerf

Tel: 072 357 1323

Webwerwe:

 
 

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Borduur
Naaldwerk
Poppespel
Sanger
Skilderwerk
T-Hemde
Vertonings
Ander Kunstenaars
Kunstenaarslys
Navrae
Kontak

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak


ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 

 

 

 

ARK Web Design © 2007 - 2017
ARK Webontwerp © 2007 - 2017

 

Bekering
Bybelteks
Bible Text