Piazza, 'n uitstalruimte vir Christen-kunstenaars * Piazza, a showcase for Christian Artists

 • MapWerfkaart • • Home*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak • •  •

Updated: February 6, 2023 ** Opgedateer: 6 Februarie 2023

    

    

     

English

 

 
 
 

Ander Kunstenaars

Jannie Theron

Gewyde musiek deur Jannie Theron

Die gospelsanger Jannie Theron se nuutste CD wat vrygestel is, is Ek ken 'n Naam. Besoek Jannie se webtuiste vir meer inligting en om na 2 van die CD se liedjies te luister.

Webwerf: gospelsinger.arkpark.info

Borduurland

'n Uitgebreide prentebiblioteek vir borduurontwerpe

Webwerf: borduurland.arkpark.info

Piazza: ARK Webontwerp

ARK Webontwerp

Illustrasies, grafiese ontwerp en
die ontwerp van webtuistes

Webwerf: arkweb.arkpark.com

ARK Webontwerp: Marie Smith, skilder vanuit die Hantam-kontrei

Skilder Marie Smith

Inligting oor Tankwa Nasionale Park

Pragtige natuurskoon

Wil u graag meer te wete kom van die Tankwa Nasionale park en die Little Canyon Staproete in die Calvinia-omgewing? Besoek gerus die webwerf van die skilder uit die Hantam-kontrei, Marie Smith. By haar webtuiste sal u oa foto's vind van haar unieke en pragtige skilderwerke. Aanvullend is daar ook oulike inligting oor interessante besienswaardighede vir besoekers en toeriste, soos die Hantamhuis en die Calvinia Museum. Ook lekker resepte.

Nantes en Adèle Sangbediening

Die duetpaar Nantes en Adèle is beskikbaar vir kerk-optredes, dames-oggende en ander geleenthede.

As u graag hierdie sangpaar wil uitnooi na u volgende spesiale geleentheid, of van hulle CD's wil koop, stuur 'n navraag.

Wl jy jou mooi handgemaakte kunsvlyt op hierdie webwerf uitstal? Stuur 'n nota deur die Navrae te gebruik en ons sal dit oorweeg om die kunswerke te vertoon.

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Borduur
Naaldwerk
Poppespel
Sanger
Skilderwerk
T-Hemde
Vertonings
Ander Kunstenaars
Kunstenaarslys
Navrae
Kontak

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak


ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 
Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bekering
'n Christen ...
Bybelteks
Bible Text