Piazza, 'n uitstalruimte vir Christen-kunstenaars * Piazza, a showcase for Christian Artists

 • MapWerfkaart • • Home*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak • •  •

Updated: February 6, 2023 ** Opgedateer: 6 Februarie 2023

    

    

     

English

 

 
 
 

Grappige Pretmakers

Lewe vir Jesus

MarryMakers is reeds meer as 29 jaar aktief in Suid-Afrika om kinders te mobiliseer, te aktiveer en te inspireer om vir Koning Jesus te lewe. Verskeie programme word aangebied, ideaal vir 4 tot 12 jarige kinders. Hierdie span gee ook opleiding aan belangstellendes. Kontak MerryMakers vir meer besonderhede oor die leerplan.

MarryMakers bied ook die volgende aan: narre, karakters, mimiek en drama en nog veel meer.

Hierdie twee hansworse sien uit daarna om vir naweke uitgenooi te word na u byeenkomste.

Stuur gerus 'n navraag vir meer inligting of vir 'n uitnodiging na 'n geleentheid.

U kan verseker wees u bydrae tot hierdie organisasie se wenslysie kan 'n groot verskil maak vir persone wat hulle welwillendheidsdiens ontvang.

Nooi die PRETMAKERS sommer vandag nog om by jou geleentheid te kom optree.

 
 

 

 

 

Home*Tuis
Up*Op
Borduur
Naaldwerk
Poppespel
Sanger
Skilderwerk
T-Hemde
Vertonings
Ander Kunstenaars
Kunstenaarslys
Navrae
Kontak

SitemapWerfkaartHome*TuisUp*OpBorduurNaaldwerkPoppespelSangerSkilderwerkT-HemdeVertoningsAnder KunstenaarsKunstenaarslysNavraeKontak


ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

 
Swallow Software

ARK Web Design © 2007 - 2023
ARK Webontwerp © 2007 - 2023

Bekering
'n Christen ...
Bybelteks
Bible Text